Page 1 of 1
QL 270win
Posted: Sat Feb 14, 2026 2:38 pm
by Sakkie Rust
Middag
Hoop iemand kan help asb
Howa 270win
Loop 24"
Ou lading :
135gr smk
S365
50.5gr
Tpl 69.8mm
Speed 2915fps
Soek asb die data met 140gr tipped game king en IMR 7828ssc
Re: QL 270win
Posted: Sat Feb 14, 2026 3:25 pm
by tripodmvr
Die enigste manier om jou te help is as ek die TPL (basis van dop na punt van koeël) en dopvolume het. Met dit kan ek 'n nodepoed bereken met die nuwe koeël en dryfmiddel. Die lading sal jy dan moet aanpas om naby daardie spoed te kom en dan kan QL die finale berekening doen. TPL van nuwe kombinasie sal ook help.
Re: QL 270win
Posted: Sun Feb 15, 2026 8:53 am
by Sakkie Rust
More Oom Tripod
Die water dopvolume is 69.45gn
En ek het nog nie die 140TGK nie maar met n 135gr SMK is die TPL 85.05mm ( basis tot punt ) soos ek op die ou lading met s365 geskiet het .
Re: QL 270win
Posted: Sun Feb 15, 2026 8:55 am
by Sakkie Rust
More Oom Tripod
Die water dopvolume is 69.45gn
En ek het nog nie die 140TGK nie maar met n 135gr SMK is die TPL 85.05mm ( basis tot punt ) soos ek op die ou lading met s365 geskiet het .
Re: QL 270win
Posted: Sun Feb 15, 2026 2:24 pm
by tripodmvr
Na heelwat geloer op die Net sal ek 54gr beginlading aanbeveel en dit lyk of daar 'n baie veilige node by 2920vps is. Gaan op in 1gr inkremente en drieskoot groeperings sal mooi wys waarheen ons moet mik. Hieronder is leesstof oor die' dryfmiddel.
https://www.24hourcampfire.com/ubbthrea ... oly-smokes
Re: QL 270win
Posted: Sun Feb 15, 2026 4:29 pm
by Sakkie Rust
Dankie Oom Tripod
Is daar n hoer node spoed wat met veilige druk bereik kan word ?
Sien die manne praat van 3050-3100fps , maar soek ook nie n compresed load nie .
Re: QL 270win
Posted: Sun Feb 15, 2026 5:41 pm
by tripodmvr
Daardie hoër node wys na druk van 63K psi, so kom ons kyk eers na Node 5 alvorens ons na Node 4 beweeg. Ons kan ook loer na node 4 1/2. Sodra ons die brandtempo verkry het sal druk berekeninge nader aan die ware Jakob wees.