Page 1 of 1
Mandrels vir koeëlgreep verstelling - UR video
Posted: Thu Feb 19, 2026 8:48 am
by tripodmvr
Re: Mandrels vir koeëlgreep verstelling - UR video
Posted: Thu Feb 19, 2026 1:05 pm
by snakker
Oulike video. Ek sou net wou hê hy moes toe met daai patrone groeperings skiet en verskil wys tussen die doppe deur die gewone sizing die vs die deur die mandrels.
Nie seker of mens so groot verskil onder 500m sou sien nie. Miskien kan manne hier op die forum wat mandrels gebruik insette gee oor hul ondervinding?
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Re: Mandrels vir koeëlgreep verstelling - UR video
Posted: Thu Feb 19, 2026 2:03 pm
by Capt. Yoda
Hyt vir n rede nie die groepe geskiet nie, grafieke is oulik maar dit vertel nie altyd die hele storie soos op die tyken nie.
Vroer jare toe die induction anealers uit gekom het kon jy glad nie eers probeer om deel te neem teen manne as jy nog met n ou vlam jou doppe warem gemaak het nie, of wel dit was wat die engineers gese het.