Goeie dag almal,
Ek is opsoek na jagplek vir 6 persone in die Kalahari.
Kan my kontak by 06twee 98sewe 983 twee of epos na smileyhand7x64@gmail.com
Baie dankie.
Groete
KK
Opsoek na Kalahari jag vir 6
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Opsoek na Kalahari jag vir 6
More KalahariKlong.
Winton Boerevereniging hou 21 Maart n jagpakket veiling (live auction)
Dalk is daar iets wat jou aandag trek.
Groete.
Winton Boerevereniging hou 21 Maart n jagpakket veiling (live auction)
Dalk is daar iets wat jou aandag trek.
Groete.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Opsoek na Kalahari jag vir 6
WA gestuur.
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 887
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: Opsoek na Kalahari jag vir 6
Dankie baie, ek waardeer.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Opsoek na Kalahari jag vir 6
Hulle bied ook jag aan
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
