Page 1 of 1
Temu torque wrench
Posted: Tue Mar 17, 2026 8:08 am
by 30-06
Goeie môre.
Is daar van julle wat al van die goedkoper temu modelle gekoop het om scope ringe te torque, of sal julle dit nie aanbeveel nie.
Die reviews se van hulle is redelik binne specs maar ek weet nie of mens dit kan glo nie.
Re: Temu torque wrench
Posted: Tue Mar 17, 2026 9:41 am
by finch
Ek het myne hierdie jaar gekry en dink dit is steeds 100% beter as om sonder n torque wrench te probeer raai hoe vas die scope is.
Re: Temu torque wrench
Posted: Tue Mar 17, 2026 12:05 pm
by 30-06
Watter maak het jy gekoop, of sal julle aanbeveel?
Re: Temu torque wrench
Posted: Tue Mar 17, 2026 4:50 pm
by jager
Ek het 'n 1-6nm torque wrench op Temu gekoop, en ek nie kla nie, die ding werk. Ek het nou nie iets om dit mee te meet nie, maar dit voel eintlik na beter kwaliteit as die Wheeler FAT model wat ek altyd by 'n vriend geleen het.
In my opinie is 1-6nm die perfekte een vir gewere. Van scope ringe tot aksie skroewe.
Re: Temu torque wrench
Posted: Tue Mar 17, 2026 8:29 pm
by snakker
jager wrote:Ek het 'n 1-6nm torque wrench op Temu gekoop, en ek nie kla nie, die ding werk. Ek het nou nie iets om dit mee te meet nie, maar dit voel eintlik na beter kwaliteit as die Wheeler FAT model wat ek altyd by 'n vriend geleen het.
In my opinie is 1-6nm die perfekte een vir gewere. Van scope ringe tot aksie skroewe.
Lyk my hulle begin vanaf R400 op Temu. Gooi daar n Link na die een wat jy gekoop het asb?
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Re: Temu torque wrench
Posted: Tue Mar 17, 2026 8:40 pm
by jager
snakker wrote: Tue Mar 17, 2026 8:29 pm
jager wrote:Ek het 'n 1-6nm torque wrench op Temu gekoop, en ek nie kla nie, die ding werk. Ek het nou nie iets om dit mee te meet nie, maar dit voel eintlik na beter kwaliteit as die Wheeler FAT model wat ek altyd by 'n vriend geleen het.
In my opinie is 1-6nm die perfekte een vir gewere. Van scope ringe tot aksie skroewe.
Lyk my hulle begin vanaf R400 op Temu. Gooi daar n Link na die een wat jy gekoop het asb?
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Ek het gekyk op my order. Maar die link bestaan nie meer nie. Hy lyk maar soos 'n klein 'socket rachet' met 'n oranje handvatsel.
Re: Temu torque wrench
Posted: Tue Mar 17, 2026 8:50 pm
by jager
Screenshot_20260317_203852_DuckDuckGo.jpg
Beste wat ek kan doen.'n screenshot van my email van die order.
Re: Temu torque wrench
Posted: Tue Mar 17, 2026 9:43 pm
by JohanvB
IMG_7733.jpeg
Ek het die gekoop, werk nice,
https://share.temu.com/2JJjg6CqcIB
Re: Temu torque wrench
Posted: Tue Mar 17, 2026 10:00 pm
by snakker
Dankie
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk