Page 1 of 1

Hornady 109gr ELD-M 6mm: Los Beskikbaar

Posted: Fri Mar 20, 2026 11:27 am
by pwdejager
Ek het 'n bulk pack van Hornady 109gr ELD-M 6mm punte wat ek sal opbreek indien mense verkies om los punte of verskillende hoeveelhede te koop.

Koste: R12 per punt

Dit werk uit R1200 per 100 punte wat goedkoop is.

So indien daar belangstelling is, laat weet my gerus via WhatsApp 0835611441