S365 Lot 101/B/22
Posted: Tue Mar 24, 2026 5:19 pm
Middag Almal,
Ek laai op die oomblik met bogenoemde lot S365.
Ek gebruik dit op my 7 x 57 met 160 gr Accubonds. Die BRF is vreeslik laag en n vriend van my wat ook 7 x 57 met n ander lot S365 laai gebruik 2 gr minder om dieselfde spoed te kry as ek. Is dit n algemene verskynsel by mede Jaracalers?
Ek luister....
Groetnis