Page 1 of 1

GESOEK: Schmidt Bender 4-16x50 Klassik

Posted: Mon Jul 20, 2026 1:18 pm
by Sako75
Middag manne.

Ek is opsoek na nuwe Schmidt Bender 4-16x50 Klassik met A8 of A7 kruishaar wat dalk nie gebruik gaan word nie of ‘n goeie gebruikte een. 30mm buis. Ek is bewus van die by die winkels, maar probeer maar eers hier.

Dankie

Nul agt drie 785 2857