Page 1 of 1

NUUT: DNT Zulu 4K Tube Day/Night

Posted: Mon Mar 30, 2026 7:32 am
by pwdejager
Ons het die nuwe DNT Zulu 4K Tube nou beskikbaar.
  • Dag en Nag
  • Laser Rangefinder en balistic solver
  • Recording
  • en nog baie
Teen slegs R16,450
https://www.winelandsprecision.co.za/pr ... lu-4k-tube

Precision_LRF.pc_-scaled.jpg

Re: NUUT: DNT Zulu 4K Tube Day/Night

Posted: Mon Mar 30, 2026 10:39 am
by Capt. Yoda
More, weet jy dalk wat weeg die scope?

Re: NUUT: DNT Zulu 4K Tube Day/Night

Posted: Mon Mar 30, 2026 1:28 pm
by pwdejager
Ek het hom nog nie self geweeg nie, maar hulle se hy is 690 g