Page 1 of 1

Wapens, teleskope en komponente te koop

Posted: Wed Apr 08, 2026 4:07 pm
by Jaco vdW
Goeie middag Jaracal forum lede

My Pa het besluit om sy gewere, en al die ander toerusting wat daarmee saam gaan te verkoop.

Ek begin met die lys van vuurwapens hier, en sal probeer om die ander goed per kategorie te pos.

Kontak asb vir Koenie op nul 82 447 2230 as jy belangstel in enige van die items.

Die wapens is in puik kondisie, en die herlaai toerusting is of nuut of so goed soos nuut kondisie. Hy woon op Stellenbosch.
Gewere.jpg

Re: Wapens, teleskope en komponente te koop

Posted: Thu Apr 09, 2026 8:32 am
by Jaco vdW
Teleskope

Almal het nog hulle oorspronlike bokse, en lens klappies of neoprene sokkie
Teleskope.jpg

Re: Wapens, teleskope en komponente te koop

Posted: Thu Apr 09, 2026 8:33 am
by Jaco vdW
Dies

Kan saam met die geweer gaan of appart
Dies.jpg

Re: Wapens, teleskope en komponente te koop

Posted: Thu Apr 09, 2026 8:34 am
by Jaco vdW
Koeëls
Koeëls.jpg

Re: Wapens, teleskope en komponente te koop

Posted: Thu Apr 09, 2026 8:35 am
by Jaco vdW
Herlaai toerusting
Herlaai toerusting.jpg

Re: Wapens, teleskope en komponente te koop

Posted: Thu Apr 09, 2026 8:36 am
by Jaco vdW
Skoonmaak toerusting

Re: Wapens, teleskope en komponente te koop

Posted: Thu Apr 09, 2026 8:37 am
by Jaco vdW
Slypstene
Slypstene.jpg
Ander skiet verwante goeters
Ander.jpg

Re: Wapens, teleskope en komponente te koop

Posted: Thu Apr 09, 2026 7:22 pm
by JarkVark
Hi Jaco, pm gestuur

Sent from my SM-S921B using Tapatalk

Re: Wapens, teleskope en komponente te koop

Posted: Fri Apr 10, 2026 8:05 pm
by dennisinpe
Hallo Jaco
Ek sal graag die RCBS bullet puller neem asook die .30 200 grein Nosler partitions.
Stuur jou ook DM
Dankie, Dennis

Sent from my SM-A566B using Tapatalk

Re: Wapens, teleskope en komponente te koop

Posted: Sat Apr 11, 2026 1:31 pm
by savage(P Coetzer)
Jaco ek sal die 22 cal bergers vat

Re: Wapens, teleskope en komponente te koop

Posted: Sat Apr 11, 2026 1:33 pm
by savage(P Coetzer)
En die 87 vmaxe asb man

Re: Wapens, teleskope en komponente te koop

Posted: Mon Apr 13, 2026 8:44 am
by Jaco vdW
More Manne

Ek het die PM's geantwoord.

Kontak my Pa sommer direk oor die wapens / komponente.
Hy is op WhatsApp. nug82 447 223nul

Ek sal later die week al die lyste weer opdateer.

Groete

Re: Wapens, teleskope en komponente te koop

Posted: Mon Apr 13, 2026 8:24 pm
by Hansieslim
Hi Jaco/Koenie
Ek sal die 156gr x 6.5mm Norma Oryxe neem asb.
Whatsapp gestuur

Re: Wapens, teleskope en komponente te koop

Posted: Tue Apr 14, 2026 8:32 am
by AJ Botha
More, is dit 'n Rockchucker Supreme press of 'n ouer model?
Groete

Re: Wapens, teleskope en komponente te koop

Posted: Tue Apr 14, 2026 11:14 am
by Jaco vdW
AJ

Ek dink dis net 'n Rock Checker. So rondom 1998 aangekoop.
Press is aan Sakkie verkoop

Re: Wapens, teleskope en komponente te koop

Posted: Tue Sep 29, 2026 1:12 pm
by Jaco vdW
Goeie middag froum lede

Ek wil weer lewe blaas in die draad. Soos bo genoem is my pa besig om al sy gewere en skiet verwante goed te verkoop.
Ek sal deur die loop van die week al die opgedateerde lyste plaas.

As jy in 'n item belang stel, kontak gerus vir Koenie op nul82 447 223nul.

Hier is solank die oorblywnde wapens wat nog beskikbaar is. Pryse is onderhandelbaar binne redelike perke
Wapens 29.09.jpg

Re: Wapens, teleskope en komponente te koop

Posted: Tue Sep 29, 2026 3:05 pm
by heywillie
Jaco vdW wrote: Tue Sep 29, 2026 1:12 pm Goeie middag froum lede

Ek wil weer lewe blaas in die draad. Soos bo genoem is my pa besig om al sy gewere en skiet verwante goed te verkoop.
Ek sal deur die loop van die week al die opgedateerde lyste plaas.

As jy in 'n item belang stel, kontak gerus vir Koenie op nul82 447 223nul.

Hier is solank die oorblywnde wapens wat nog beskikbaar is. Pryse is onderhandelbaar binne redelike perkeWapens 29.09.jpg
Jaco, waar is jou pa geleë?

Re: Wapens, teleskope en komponente te koop

Posted: Tue Sep 29, 2026 3:07 pm
by Jaco vdW
Hy woon op Stellenbosch

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Wapens, teleskope en komponente te koop

Posted: Tue Oct 06, 2026 4:18 pm
by Jaco vdW
Nog 'n paar goed beskikbaar

Soos bo, pryse is onderhandelbaar binne perke
Dies Okt26.jpg
Koeels Okt26.jpg

Re: Wapens, teleskope en komponente te koop

Posted: Tue Oct 06, 2026 4:28 pm
by Jaco vdW
Nog so paar goeters
Herlaai Okt26.jpg
Daar is ook Zeiss Conquest 3-9 x 40 teleskope beskikbaar teen R7500 elk

Re: Wapens, teleskope en komponente te koop

Posted: Tue Oct 06, 2026 8:12 pm
by Hein22
Jaco vdW wrote:Nog so paar goeters
Herlaai Okt26.jpg
Daar is ook Zeiss Conquest 3-9 x 40 teleskope beskikbaar teen R7500 elk
Hi Jaco, kan jy my 'n PM stuur asb? Ek het iemand wat belangstel in die RCBS 505 skaaltjie.... toemaar, ek sien jou pa se nommer bo.. dankie!

Sent from my SM-A576B using Tapatalk