Page 1 of 1

300wsm

Posted: Thu Apr 09, 2026 7:59 pm
by Ajviljoen260rem
Dagse,

Kan iemand vir my loer op QL waar druk vlakke en nodes le asb

300wsm
178 eldm
N550 59.8 2846fps FX
Cci250
602mn loop lengte
Tpl 73.4mm
Dop vollume 79.99


Groete Adriaan

Re: 300wsm

Posted: Thu Apr 09, 2026 8:47 pm
by tripodmvr
Node 5
60.2gr 2863vps Druk 56K psi

Node 4 1/2 is by maks druk en ek sal dit nie aanbeveel nie.

Re: 300wsm

Posted: Thu Apr 09, 2026 9:03 pm
by Ajviljoen260rem
Dankie oom 3Poot. Ek sal toets en terugvoering gee.

Groete

Re: 300wsm

Posted: Thu Apr 09, 2026 9:12 pm
by Ajviljoen260rem
Skuus oom, ek sien ek het 60.5 geskiet wat baie mooi geskiet het @2887 fps.

So eks naby. Dankie weereens.

Groete