Page 1 of 1

Verkoop Leica Geovid 10x42 R R20k

Posted: Tue Apr 14, 2026 8:31 am
by Louisdewet
Jis Menere,

Ek verkoop bogenoemde verkyker/rangefinder.

Ek het hom in 2016/2017 uit Amerika laat kom saam met my swaer. Hy het nie 'n boks by nie maar die boekies is iewers tuis.

Hy is in uitstekende toestand. Ek soek R20,000.00 vir hom.

Stuur asseblief vir my 'n Whatsapp sou jy belangstel op o84 811 27o4 dan stuur ek fotos.

Groete,
Louis

Re: Leica Geovid 10x42 R R20k

Posted: Tue Jul 14, 2026 6:17 pm
by pietskiet
Jis Louis

Ek is op soek na een. Het jy die ene nog beskikbaar?

Re: Verkoop Leica Geovid 10x42 R R20k

Posted: Wed Jul 15, 2026 2:33 pm
by Louisdewet
Jammer Pietskiet, hy is verkoop.