Page 1 of 1

ShotScorer Pro

Posted: Tue Apr 21, 2026 1:29 pm
by pwdejager
Goeie dag

Julle mag miskien die advertensie banner sien van ShotScorer Pro. https://shotscoring.com/home

ShotScorer Pro is 'n live scoring sisteem (binnekort op IOS en Android) wat organiseerders kan gebruik om kompetisies en kompetisie reekse te skep.

Kompetisie deelnemers kan ook hulle eie profiel create, vuurwapen lisensies bestuur en uitdrukke maak van al die kompetisies waarin hulle deelgeneem het (vir vuurwapen aansoeke).

ShotScorer word deur 'n plaaslike developer geskryf, wat dit vir SA maak, en waar jy enige tipe dissipline se puntestelsel kan skep.

So gebruik hom gerus en as jy met die developer wil praat, kan jy hom kontak of WhatsApp: Stefan Janse Van Vuuren 084 619 8202 - ONTHOU asb dat hy 'n voltydse werk het, en die doen om ons uit te help.

Ons het dit onlangs by ons 22ELR kompetisie gebruik, en dit was uitstekend.
WhatsApp Image 2026-04-12 at 08.01.12 - Copy.jpeg
WhatsApp Image 2026-04-12 at 08.01.12a.jpeg

Re: ShotScorer Pro

Posted: Wed Apr 22, 2026 9:35 am
by Ammion
Wil net beaam wat Perry gese het - ek het deelgeneem aan die 22ELR kompetisie en ShotScorer Pro het baie goed gewerk.