Page 1 of 1
MC Tactical
Posted: Sun Apr 26, 2026 12:19 pm
by Sakkie Rust
Middag Forum
Gou hoor het enige iemand al besigheid gedoen met MC Tactical?
Kan mens maar koop daar?
Sakkie
Re: MC Tactical
Posted: Sun Apr 26, 2026 1:20 pm
by Dehan.Rheeder
Sakkie Rust wrote:Middag Forum
Gou hoor het enige iemand al besigheid gedoen met MC Tactical?
Kan mens maar koop daar?
Sakkie
Hi Sakkie, ek het nog nie maar hulle is by Huntex so dit is sekerlik 'n klein vote of confidence
Sent from my SM-A566B using Tapatalk
Re: MC Tactical
Posted: Sun Apr 26, 2026 2:46 pm
by JacquesSAKO.308
Ek het al baie baie hulle gekoop. Jy kan maar gerus by hulle koop. Eddie gee baie goeie diens
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
Re: MC Tactical
Posted: Mon Apr 27, 2026 6:41 pm
by Tampie
Jy kan met ń geruste hart by Eddie koop.
Groetnis.
Martiens
Re: MC Tactical
Posted: Tue Apr 28, 2026 1:09 pm
by jager
Jy kan maar koop. Nog nooit probleme gehad nie.
Re: MC Tactical
Posted: Tue Apr 28, 2026 1:16 pm
by Sakkie Rust
Baie dankie!
Ek het my bestelling in gesit .
Mooi dag
Sakkie