Page 1 of 1
Gesoek 25-20WCF komponente
Posted: Mon Apr 27, 2026 7:48 am
by Armand Steenkamp
More vrinne! Ek het n geweer gekoop net vir gatjuk en nou sukkel ek om komponente te kry. As enige iemand dalk 25-20WCF of 32-20 WCF doppe het gooi asb n boodskap. Of as julle dalk in n winkel gewaar sal ek baie waardeer. Ek het reeds by Classic Arms en Blunderbuss gekoor sonder sukses
Re: Gesoek 25-20WCF komponente
Posted: Mon Apr 27, 2026 1:25 pm
by tripodmvr
Jy gaam baie moeite moet doen as jy nie doppe kan kry nie. Ek sien daar is 'n ellelange proses om 223 doppe te omskep.
Re: Gesoek 25-20WCF komponente
Posted: Mon Apr 27, 2026 2:47 pm
by Armand Steenkamp
Oom het nie dalk n link vir my waar oom dit gesien het nie? Smaak my ek sal maar laat n pel wat in Amerika werk vor my oor bring..
Re: Gesoek 25-20WCF komponente
Posted: Mon Apr 27, 2026 3:59 pm
by tripodmvr
Re: Gesoek 25-20WCF komponente
Posted: Mon Apr 27, 2026 7:42 pm
by Ds J
Winchester maak 25-20 doppies, en Starline maak 32-20.
Laat weet as jy nie regkom nie, dan hoor ek van n bestelling. Die maklikste is om een van die jong manne van jou streek te vra wat in die VSA op die plase werk.
Die koeƫls se deursnee is 6.6mm - jy sal dus kan giet en pers.