Variasie in haelgeweer kruitladings ?
Posted: Fri May 29, 2026 9:17 pm
Goeienaand, ek het n sak vol ou herlaaide 12-boor haelpatrone geskenk gekry. Dit was iemand se iemand se poging, en 'n mens skiet nie n ander man se herlaaide ammunisie nie, dus maak ek hulle uitmekaar.
Ter wille van duidelikheid en navorsing weeg ek enkele van die patrone. Die kruitladings wissel van 23.6gr - 25gr MS 200, en die haelkorrels se gewig wissel van 428gr - 501gr. Die doppe is gemeng - ongebruikte SP papierdoppe, en gebruikte SP plastiekdoppe.
Wat is aanvaarbare variasie in haelgeweerladings?