Page 1 of 1

180gr Norma Bond strike

Posted: Tue Jun 09, 2026 10:53 am
by Jean Marais
Hallo forum lede

Kan iemand my dalk help met die QL data vir die 180gr Norma Bondstrike koeel asb.

Waardeer

Re: 180gr Norma Bond strike

Posted: Tue Jun 09, 2026 2:58 pm
by tripodmvr
As jy van die' koeƫls het kan jy dit meet en so een op QL skep. Kontak my per PM. Ek het nie meer jou nommer nie. Of stuur per epos - my forumnaam plus @gmail.com

Re: 180gr Norma Bond strike

Posted: Mon Jun 15, 2026 1:15 pm
by Jean Marais
Dankie Mater. Ek het presies dit gedoen. Ek wou maar net my data met QL data vergelyk om te sien ok ek darem naby in die kol was met my metings.

Re: 180gr Norma Bond strike

Posted: Mon Jun 15, 2026 4:02 pm
by tripodmvr
Kan jy dit asb. vir my stuur sodat ek my QL kan opdateer.