Page 1 of 1
303 Aftermarket Trigger
Posted: Sun Jun 14, 2026 6:21 pm
by FrancoisDeVries1992
Hi
I am looking at replacing my trigger on a no4 mk2. What are the options available? I cannot really find any Thor triggers for sale.
Any info or experience will be appreciated.
Sent from my SM-S921B using Tapatalk
Re: 303 Aftermarket Trigger
Posted: Wed Jun 17, 2026 10:27 am
by Giepie
Timney het ook van dit gemaak.
Re: 303 Aftermarket Trigger
Posted: Wed Jun 17, 2026 12:52 pm
by tripodmvr
Polishing those old triggers help a lot. Be very careful to only smoothen the faces.
Re: 303 Aftermarket Trigger
Posted: Wed Jun 17, 2026 4:56 pm
by OosKaapJagter
Try this link. I notice they list Thor triggers for your rifle with prices.
https://www.sapremiumbullets.co.za/sapremium-thor.html
Re: 303 Aftermarket Trigger
Posted: Wed Jun 17, 2026 5:22 pm
by tripodmvr
Ek sien dit is 'n 2023 pryslys. Die ou 303's is lekker jaggewere, maar as jy baie geld op hulle spandeer gaan jy sukkel om dit terug te kry wanneer jy verkoop. Daarom my voorstel om dit te poleer. Myne se sneller breek nou sonder krapperigheid en is akkuraat genoeg vir jagdoeleindes.
Re: 303 Aftermarket Trigger
Posted: Thu Jun 18, 2026 7:23 am
by Toxxyc
Ja dis maar hoekom ek daardie tyd oë toegeknyp het en 'n ander geweer gekoop het. Na daar geld op die 303 spandeer is en hy nog nie na wense wou skiet nie (seker reg vir jag, maar nie reg vir my nie), het ek maar besluit ek betaal eerder daardie geld op 'n nuwe geweer. Die probleem met die ou 303's is dat al sport jy hom, koop 'n beter kolf, laat hom free float en bed, sny die kroon, kry die kamer en bolt face reg, sit 'n ander sneller in, sit 'n knaldemper op, en en en, dan is jy nogsteeds nie gewaarborg dat hy gaan mooi skiet nie.
Re: 303 Aftermarket Trigger
Posted: Thu Jun 18, 2026 8:00 am
by Armand Steenkamp
Thor maak diep lekker jag snellers vir n 303. Ek kan hulle sterk aanbefeel. Ek het een op my P14 303.
Die manne praat waar. As jy ooit dalk die roer gaan wil verkoop dan gaan jy nie jou geld terug kry nie. As die roer mooi skiet en jy gaan hom nooit verkoop noe kan jy spandeer net soveel soos jy wil. Jy gaan hom mos hou.
Re: 303 Aftermarket Trigger
Posted: Wed Jun 24, 2026 1:25 pm
by spekieries
Ek het 'n Thor op my Enfield. Hy werk baie mooi. Wonder of Erhard van Thor hier in Petoors nog die snellers maak.