Page 1 of 1

Akkurate kruit tabel vir SOMCHEM S385

Posted: Wed Jun 17, 2026 7:15 pm
by Manton
Naand se ,
Ek wil graag weet of daar n meer modern of aangepaste tabel vir dryfmiddel Somchem S385 se brand eienskappe wat in QL gebruik kan word ?
Het iemand dalk die bestaande inligting verander en omskep in iets meer akkuraat ?

Kry nêrens nie enige Norma dryfmiddels nie maar kan wel blik S385 in die hande kry

"Beggars can't be choosers" .... :'(

Re: Akkurate kruit tabel vir SOMCHEM S385

Posted: Wed Jun 17, 2026 7:38 pm
by Dehan.Rheeder
Manton wrote:Naand se ,
Ek wil graag weet of daar n meer modern of aangepaste tabel vir dryfmiddel Somchem S385 se brand eienskappe wat in QL gebruik kan word ?
Het iemand dalk die bestaande inligting verander en omskep in iets meer akkuraat ?

Kry nêrens nie enige Norma dryfmiddels nie maar kan wel blik S385 in die hande kry

"Beggars can't be choosers" .... :'(
Naand se Manton, nie seker van waar jy is nie maar dit lyk of CMH in Meyerton Norma poeier aanhou. Net nie seker of hulle die het wat jy na opsoek is.

Ek kan ongelukkig nie help met die Somchem en QL data nie

https://cmhprecision.co.za/product/norma-powder/


Sent from my SM-A566B using Tapatalk



Re: Akkurate kruit tabel vir SOMCHEM S385

Posted: Wed Jun 17, 2026 8:25 pm
by tripodmvr
Vir watter kaliber? Drie skote met 'n beginlading plus die geweerdata en ons kan begin bereken. Selfs die ingevoerde dryfmiddels se berekende spoed en lading op QL stem ook nie altyd ooreen nie.

Re: Akkurate kruit tabel vir SOMCHEM S385

Posted: Thu Jun 18, 2026 11:43 am
by Manton
Dehan.Rheeder wrote: Wed Jun 17, 2026 7:38 pm Naand se Manton, nie seker van waar jy is nie maar dit lyk of CMH in Meyerton Norma poeier aanhou.
Net nie seker of hulle die het wat jy na opsoek is.
Ek kan ongelukkig nie help met die Somchem en QL data nie

https://cmhprecision.co.za/product/norma-powder/
Dankie ,
Dis MRP wat ek soek
Ja lyk vir my hulle het klomp in voorraad ( 40 blikke )
Hier waar ek is ( Pietermaritzburg KZN ) .. = NIKS
Weet nie hoekom geweer-winkels hier .. nie vinger kan uittrek nie ?

Re: Akkurate kruit tabel vir SOMCHEM S385

Posted: Thu Jun 18, 2026 12:03 pm
by Dehan.Rheeder
Manton wrote: Thu Jun 18, 2026 11:43 am
Dehan.Rheeder wrote: Wed Jun 17, 2026 7:38 pm Naand se Manton, nie seker van waar jy is nie maar dit lyk of CMH in Meyerton Norma poeier aanhou.
Net nie seker of hulle die het wat jy na opsoek is.
Ek kan ongelukkig nie help met die Somchem en QL data nie

https://cmhprecision.co.za/product/norma-powder/
Dankie ,
Dis MRP wat ek soek
Ja lyk vir my hulle het klomp in voorraad ( 40 blikke )
Hier waar ek is ( Pietermaritzburg KZN ) .. = NIKS
Weet nie hoekom geweer-winkels hier .. nie vinger kan uittrek nie ?
Jy kan CMH bel en hoor of hulle sal aflewer, nog net goeie diens by hulle gekry op alles wat ek al daar aangekoop het, nie seker wat die proses sal wees om poeier te vervoer nie asook die kostes nie, maar eks seker die dames/here daar sal jou kan help met die regte pad voorentoe

Re: Akkurate kruit tabel vir SOMCHEM S385

Posted: Thu Jun 18, 2026 4:54 pm
by Manton
Dehan.Rheeder wrote: Thu Jun 18, 2026 12:03 pm Jy kan CMH bel en hoor of hulle sal aflewer, nog net goeie diens by hulle gekry op alles wat ek al daar aangekoop het, nie seker wat die proses sal wees om poeier te vervoer nie asook die kostes nie, maar eks seker die dames/here daar sal jou kan help met die regte pad voorentoe
Dankie
Ja
Meeste plekke kan vervoer reël - teen vreeslike onkoste
Ek hoor nou my plaaslike winkel het plan gemaak en sal vir my voorsien :)