Page 1 of 1

.22 Brno 5 skoot magasyne gesoek

Posted: Tue Jun 30, 2026 8:55 am
by rudib
More manne

Ek soek 5 skoot Brno magasyne wat nog n baie goeie/nuwe toestand is asb.

Laat my weet as julle te koop het.

079 496 0788

Groetnis
Rudi

Re: .22 Brno 5 skoot magasyne gesoek

Posted: Tue Jun 30, 2026 9:06 am
by Toyrsi
As jy dalk wil nuut koop kry mense by die meeste plekke van die plastiek magasyne.
Jy kan ook kyk op Special Armory se site is daar staal magasyne beskikbaar.

Re: .22 Brno 5 skoot magasyne gesoek

Posted: Tue Jun 30, 2026 9:19 am
by rudib
Dankie

Re: .22 Brno 5 skoot magasyne gesoek

Posted: Tue Jun 30, 2026 8:36 pm
by OosKaapJagter
Doen net 'n Google soektog vir staal cz .22 magasyne. Hulle is dieselfde en is vryelik beskikbaar. So vinnige soektog wys dat baie plekke dit aanhou.

Re: .22 Brno 5 skoot magasyne gesoek

Posted: Tue Jun 30, 2026 10:29 pm
by rudib
Dankie ooskaapjagter. Ek sien nie veel gebruikte 5 skoot staal magasyne nie. Soos jy sê, google vind mens maklik die nuwes 😉

Re: .22 Brno 5 skoot magasyne gesoek

Posted: Wed Jul 01, 2026 9:25 am
by Ratel
Probeer K Mag se magasyne. Ek het 10 skoot van hulle en die kwaliteit is vir my beter as die oorspronklike 10 skoot CZ magasyn wat ek onlangs gekoop het.

Re: .22 Brno 5 skoot magasyne gesoek

Posted: Wed Jul 01, 2026 9:39 am
by rudib
Dankie

Re: .22 Brno 5 skoot magasyne gesoek

Posted: Wed Jul 01, 2026 11:10 am
by Toxxyc
Ek sien nie Brno magasyne op KMag se website nie?

Re: .22 Brno 5 skoot magasyne gesoek

Posted: Wed Jul 01, 2026 12:34 pm
by Ratel
Toxxyc wrote: Wed Jul 01, 2026 11:10 am Ek sien nie Brno magasyne op KMag se website nie?
Ja ek het ook nou gekyk en gesien. Wonder of hulle dit nog maak.

Re: .22 Brno 5 skoot magasyne gesoek

Posted: Wed Jul 01, 2026 2:06 pm
by Toyrsi
Kyk julle spesifiek vir Brno magasyne of vir CZ455/457 magasyne ook?