Telson ARC 2.5-15x44 IR SFP
Posted: Tue Jun 30, 2026 3:39 pm
Dis lekker as mens sulke reviews kry van kleinte:
"Môre Perry het gister met .375 met die Telson ARC scope op geskiet .Hy het uitstekend gewerk in daai moeilike lig. Sy paralaks verstelling werk ook baie goed en het genoeg verstelling. Ek kon die senter kolletjie duidelik op die teiken sien (sonder dat dit die mikpunt geheel toemaak) in die swak lig. Ek wil hom die naweek by Velddrif op die baan toets uit die vuis uit."
Onthou, daar is tot einde Julie 2026 20% aflsag op alle Telson teleskope.
Afslag kode: Telson#Launch www.winelandsprecision.co.za