Page 1 of 1

Howa mini 22 ARC

Posted: Fri Jul 03, 2026 8:11 pm
by Muishonde
Naand se.

Wie skiet 22 ARC of het ondervinding met hom ?
Ek besef Howa kom met n 1/7 twist wat vir die langer se 80gr gekamer is, maar ek het gewonder hoe vaar se 55gr SP of V-max in hom ?
Die idee is om die Grendel met n 22 ARC as trokkie geweer te vervang. En dan die 55gr SP en V-max teskiet.
Wie het enige ondervinding met die kaliber ?

Re: Howa mini 22 ARC

Posted: Fri Jul 03, 2026 10:08 pm
by Armand Steenkamp
Ek het al daai presiese idee gehad. Die Grendel hanteer so lekker in die bakkie maar as n ou bietjie verder wil skiet pla die trajek. Ek luister saam by die radio.

Re: Howa mini 22 ARC

Posted: Fri Jul 03, 2026 11:06 pm
by Muishonde
Lyk my ons het dieselfde plan Armand.
Iemand moet net op die radio begin praat, hehe