Page 1 of 1

Slot vir Howa 308 kort aksie!

Posted: Thu Jul 09, 2026 2:42 pm
by Fanta300
Asb as iemand wat van een.
Sal ook die hele aksie vat of hele geweer as die loop uitgeskiet is en die prys reg is natuurlik.

Dankie

Re: Slot vir Howa 308 kort aksie!

Posted: Thu Jul 09, 2026 3:08 pm
by Riaan Kriel
viewtopic.php?t=91828 Hier word 'n 308 kort-aksie geadverteer

Re: Slot vir Howa 308 kort aksie!

Posted: Thu Jul 09, 2026 4:17 pm
by Fanta300
Dankie Riaan. Maar sy slot is verander vir magnum rondtes so hy gaan nie werk nie. Soek standaard .308 slot.