Page 1 of 1

.243 Win Redding Delux die set

Posted: Thu Jul 30, 2026 9:41 am
by Klopper
Hi Manne,

Het iemand dalk in the PTA / JHB area so n' stel wat stof opgaar?

Groete,
Klopper 072 599 7779

Re: .243 Win Redding Delux die set

Posted: Thu Jul 30, 2026 11:00 am
by Rudi Fischer
Ek het vir jou die stel ….
Redding Type S Match die Set

Kontak jy my as jy belangstel.
Kan nie fotos hier laai nie (te groot)
0829784707