7-6.5PRC (W) in die jag veld

Post Reply
acssa
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm

7-6.5PRC (W) in die jag veld

Post by acssa »

Ek deel die jag video (youtube) van ADG wat in Namibia gejag het met 7-6.5prc W ... Die reamer vir die kamer is ontwerp deur Alex Wheeler.
Die kaliber work ook baie gebruik in Bisley skiet. Wonder of die kaliber gaan hou...?

3 skoot groep van n jag geweer

https://www.youtube.com/watch?v=JkE2arM0qA4&t=52s
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13573
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 7-6.5PRC (W) in die jag veld

Post by Capt. Yoda »

Hys al so 4 jaar baie gewild, hy sal hou tot iemand soos Alex met n nuwe iets op kom en al die top skieter op die bood spring.
Sy enigste probleem selle soos die parent case is maar "clickers" wat jy kry as jou DIE and reamer nie mooi saam gespeck is nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 7-6.5PRC (W) in die jag veld

Post by JPS »

Paar van ons span manne gaan hom skiet nou in die F klas wereld kampioenskap.

7rsaum het wel steeds edge op hom en natuurlik die 7Sherman Short op hulle beide :-)
acssa
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Mon Jun 16, 2014 5:50 pm

Re: 7-6.5PRC (W) in die jag veld

Post by acssa »

JPS: Soos ek verstaan is al voordeel van 7SS dat dit werk in n kort aksie... terwyl die 7SAUM al n wereld beker gewen het en n 2de plek gekry het weet ek nog nie van een 7SS wat daar gekom het nie... dis juis een van my volgende projek hekkies, om te besluit watter 7mm op te bou.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 7-6.5PRC (W) in die jag veld

Post by JPS »

Daar was 7SS in die FCWC van 2023 wat selfde groototaal geskiet het as die 7 Saum. V kolle uitgetel na 5de plek.

Asook die long range kampioenskappe van SA gewen het 3 jaar in ‘n ry.

Rede vir 7 SS te gegaan het in my geval was maar loop lewe. Ons kry gemaklik 2000 -2200 ons standaard skote uit die 7SS uit. As jy 7 Saum druk soos van die manne skiet jy hom op in 1200-1400 maar meeste manne by ons het al geleer dat daai ekstra 70fps nie die sous werd is nie en is nou weer by die 2900 rond dan hou ook langer.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13573
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 7-6.5PRC (W) in die jag veld

Post by Capt. Yoda »

JPS wrote: Mon Aug 03, 2026 7:26 am Daar was 7SS in die FCWC van 2023 wat selfde groototaal geskiet het as die 7 Saum. V kolle uitgetel na 5de plek.

Asook die long range kampioenskappe van SA gewen het 3 jaar in ‘n ry.

Rede vir 7 SS te gegaan het in my geval was maar loop lewe. Ons kry gemaklik 2000 -2200 ons standaard skote uit die 7SS uit. As jy 7 Saum druk soos van die manne skiet jy hom op in 1200-1400 maar meeste manne by ons het al geleer dat daai ekstra 70fps nie die sous werd is nie en is nou weer by die 2900 rond dan hou ook langer.
Nou maak jy al weer n ou juk in my wakker
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply