Dave Sheer Nagmark 8 Aug - Telson
Posted: Tue Aug 04, 2026 5:37 pm
Goeie dag almal
Dave Sheer Kaapstad hou Saterdag, 8 Augustus, hulle nagmark met weggee pryse ter waarde van meer as R300,000.
Indien jy graag wil sien hoekom mense mal gaan oor die Telson Teleskope se glas, kom maak 'n draai.
Ons sal daarvan hou om jou te ontmoet.
Sien julle Saterdag aand 6uur.