Page 1 of 1
Glock 26 gen 3 te koop
Posted: Tue Aug 11, 2026 8:45 am
by Carel Kolesky
Soos bo-min geskiet/gedra.Lekker handwapen vir n dame/persoon met klein hande.R6500.Sal vanaand fotos neem en plaas.100% oorsproklik met mags/tassie ens.
Re: Glock 26 gen 3 te koop
Posted: Sun Aug 16, 2026 10:00 am
by Carel Kolesky
Môre-is daar dalk iemand wat kan help met fotos oplaai?
Re: Glock 26 gen 3 te koop
Posted: Sun Oct 04, 2026 10:49 am
by Carel Kolesky
Stampie