3 X LEUPOLD LRP 8.5-25 FFP MRAD TMR KRUIS SCOPES TEKOOP
Posted: Tue Aug 11, 2026 10:17 am
Ek sit my 3 Leupold scopes in die mark.
Let wel dis net die scope met scope cover en ringe en as daar n bubble level op is. Nie die geweer nie.
Scope op die Rooi kolf geweer. Leupold 8.5-25 LRP met Nightforce ringe, sunshade, level en kous. R15k
Scope op die Groen kolf geweer. Leupold 8.5-25 LRPmet Vortex tactical ringe en kous. R13k
Scope op die pers kolf geweer. Leupold 8.5-25 LRP met Vortex tactical ringe,level en kous. R13k.
Julle kan my Wa vir meer inligting.
Nul71 drie 61 4twee81
Jacques