Page 1 of 1

Lever Action 38spl 357Mag of 44Mag

Posted: Mon Aug 17, 2026 5:56 pm
by Kopskoot 1 WP
Goeiemiddag, ek is opsoek na 'n lever action geweer in straight wall pistol of revolver cartridge wat sy doppe sydelings uitwerp en nie na bo soos die Rossi R92 nie. Ek het min kennis van die wapens maar ek verstaan Marlin en Winchester maak hulle. Laat weet gerus as iemand van so iets weet.
Groete

Re: Lever Action 38spl 357Mag of 44Mag

Posted: Mon Aug 17, 2026 7:05 pm
by Fano
Die nuwe model Rossi, R95, gooi ook doppe na die kant. Hulle het nou onlangs in SA geland so as jy bietjie rond gra behoort jy te kry.

Re: Lever Action 38spl 357Mag of 44Mag

Posted: Tue Aug 18, 2026 3:53 pm
by JAGTERSREG-JRM
Dagse


Marlins is wel van tyd tot tyd beskikbaar maar da is nie hordes wat inkom nie. Die classic 44 1894 asook die Darkseries soos foto aangeheg al ingekom. Stuur gerus n whatsapp of kontak my dan kan ek kyk wat ek kan maak


Groete
Kobus
082 619 7236

Re: Lever Action 38spl 357Mag of 44Mag

Posted: Tue Aug 18, 2026 4:26 pm
by Kopskoot 1 WP
Dankie Fano en Kobus, ek het dalk reggekom, Kobus sal jou kontak as dinge skeefloop met die een.

Groete