Page 1 of 1
Howa Mini aksie bottom metal
Posted: Sun Aug 30, 2026 7:10 pm
by Apie
Naand Manne
Ek wil graag vir my Howa 7.62x39 ‘n gewone bottom metal koop. Soos die wat op standaard jaggewere is.(nie met los magasyn nie)
Kan iemand my dalk in die regte rigting stuur?
Re: Howa Mini aksie bottom metal
Posted: Mon Aug 31, 2026 12:11 pm
by KaKaTo
Hi,
Ek het so 4 jaar trug op my 6.5 Grendel een by ARMS gekry -
https://armsonline.co.za/
Daar was n issue met die eerste batch toe upgrade hulle my na die V2 wat baie meer netjies lyk.
Hulle gaan moet werk aan jou geweer en spaie maak en die feeding ramp. Ek het n klomp dummy rounds gelaai (sonder primer en kruit) vir hulle om die feeding etc. te toets.
Mens kan tot 4 rondtes laat pas maar as jy n picatinny gaan gebruik is dit n tighter fit - die conversion werk lekker maar dis nie perfek nie.
Hulle het ook n bottom metal wat met die OEM magazines werk wat nie daai klip het voor wat laat die mag heeltyd laat uitval. Hulle het eers die begin maak na ek my converstion gedoen het.