Page 1 of 1

Gesoek - Klein wapenwinkel / privaat handelaar wat te koop is

Posted: Tue Sep 01, 2026 8:56 am
by Lourens
Dag ouens

Soos die opskrif lees. Indien iemand dalk weet van n klein wapenwinkel of n privaat handelaar wat in die mark is, sal ek waardeer as julle kan kontak maak? Gauteng en omliggende area sal ideaal wees. Laat weet asb by 082 3ses4 077ses. PM sal ook werk as jy dit so verkies.

Groete

Re: Gesoek - Klein wapenwinkel / privaat handelaar wat te koop is

Posted: Wed Sep 02, 2026 1:04 pm
by Lourens
'n Klein besigheidsperseel met n geskikte instap kluis van so 3m x 3m of bietjie groter sal ook werk - indien iemand dalk van so iets ook weet.

Re: Gesoek - Klein wapenwinkel / privaat handelaar wat te koop is

Posted: Thu Sep 03, 2026 2:22 pm
by spekieries
Hier in Centurion in Jakarandastraat was 'n wapenwinkel " Jaghoekie" wat toegemaak het. Dit was net traat-af van "Shooting Stuff". Ek weet daaardie perseel het 'n inloopkluis gehad.