Page 1 of 1

223 rem

Posted: Sun Sep 13, 2026 7:00 pm
by Fanie Nel
Goeie naand
Kan iemand my dalk help asb
233 Rem
Koeel 50gr v-max
Loop lente 20duim
Loop twist 1-8
TPL 57.40mm
Gelaaide lente 57mm
Primer cci 450
Dop water kapasiteit 31gr
Lading 23gr Vihtavuori N133
Spoed gemeet Labradar
1- 3043fps
2- 2972 fps
3- 3076 fps
Baie Dankie

Re: 223 rem

Posted: Mon Sep 14, 2026 11:46 am
by Jan Dissel
Ek volg graag. Ek speel die laaste tyd bietjie met GRT. Sal graag wil sien wat stel die manne met die dik brille voor.

Re: 223 rem

Posted: Mon Sep 14, 2026 11:54 am
by Capt. Yoda
Gordons dink 23.2gr vir n spoed van 3058fps

Re: 223 rem

Posted: Mon Sep 14, 2026 8:04 pm
by Fanie Nel
Dankie sal probeer en terug laatweet