Page 1 of 1

Nuwe aansluitings

Posted: Mon Sep 21, 2026 1:36 pm
by jaracal
Ek het verskeie persone nou geaktiveer wat nie op die epos gereageer het wat hulle direk van die forum ontvang nie. Indien jy aansluit sal jy 'n "confirmation" email ontvang waarop jy moet kliek. Dit kan gebeur dat dit in jou spam foulder of Junk gaan lê. Indien jy dit kry regs-kliek en kies "not spam" en skuif dit na jou inbox. Indien jy 'n plasing maak of daarop reageer sal jy ook 'n epos kry wat jou sê as daar iemand op gereageer het.
Groete
Heinrich