Page 1 of 1
FNX Induksie Annealer
Posted: Wed Sep 23, 2026 1:14 pm
by Eight
Ek wil graag n FNX annealer koop. Wil net hoor of enige iemand al met hul besigheid gedoen het en dat dit nie n scam is nie?
Re: FNX Induksie Annealer
Posted: Wed Sep 23, 2026 7:31 pm
by Capt. Yoda
Daai ding lyk vir my na n gesukkel. Kry vir jou n quick aneal
Re: FNX Induksie Annealer
Posted: Thu Sep 24, 2026 2:09 am
by Nico Harris
Ek met hulle gesels n rukkie terug- lyk vir my na n baie goeie opsie. Hulle het baie huiswerk gedoen en die masjien het sensors in wat verseker doppe word reg annael- geen raai werk soos van die ander nie. Hulle ook al hulle toetse gedoen met n “vickers” masjien- selfde wat amp gebruik het.
Ek laat weet sodra ek myne kry.
Re: FNX Induksie Annealer
Posted: Thu Sep 24, 2026 2:11 am
by Nico Harris
Terloops- die masjien is so opgestel dat mens doppe van gemengde brands en selfs verskillende kalibers insit deurmekaar- hy sal dit optel en elk korrek annael.