Page 1 of 1

Vektor SP1 voorvisier

Posted: Sat Sep 26, 2026 5:12 pm
by Ds J
Goeienaand, ek soek na n voorvisier vir n weduwee se Vektor SP1.

Die speitjie (dwarspennetjie) is nog werkend en beskikbaar, maar die korrel self is weg.

Re: Vektor SP1 voorvisier

Posted: Sat Sep 26, 2026 7:25 pm
by George Enslin
Ds J wrote:Goeienaand, ek soek na n voorvisier vir n weduwee se Vektor SP1.

Die speitjie (dwarspennetjie) is nog werkend en beskikbaar, maar die korrel self is weg.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Vektor SP1 voorvisier

Posted: Sat Sep 26, 2026 7:27 pm
by George Enslin
Ds J wrote:Goeienaand, ek soek na n voorvisier vir n weduwee se Vektor SP1.

Die speitjie (dwarspennetjie) is nog werkend en beskikbaar, maar die korrel self is weg.
Goeie Naand
Hoor by Nobletech, ek het n paar jaar terug by hulle gekry

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Vektor SP1 voorvisier

Posted: Sat Sep 26, 2026 10:01 pm
by Ds J
Baie dankie! Ek het vir hulle n boodskap gestuur.