Alternatief vir S335 in 22-250
Posted: Sat Oct 03, 2026 8:26 am
Môre almal, my S335 is op en wil nou ingevoerde kruit in 22-250 probeer. Watter alternatief sal julle aanbeveel, ek sal graag van die manne wil hoor wat klaar iets anders as S335 gebruik. Vlg internet lyk Varget en VV N140/150 na opsies. VV se kruite lyk meer beskikbaar as Varget en so bietjie goedkoper ook. Loop twist is 1 in 14, lengte 22,4 duim, gewone dunloop Tikka en skiet 50gr Vmax op die oomblik net ter inligting. As iemand dalk dieselfde geweer het met n resep sal dit bakgat wees, lading ontwikkeling met n thermal is nie lekker nie.
Groete
Groete