Page 1 of 1

38 Special Brass

Posted: Sun Oct 11, 2026 10:31 am
by Dehan.Rheeder
Dag se almal

Wil net hoor of daar 'n mark vir 38 special doppe is, het 'n herlaai stel gekoop om te her verkoop maar daar was 353 PMP 38 spl doppe ook in die boks, nou voor ek dit laat scrap of weg gooi wil ek hoor of daar 'n mark is vir dit en of enige iemand dalk sal belangstel?

Maak 'n offer sou jy belang stel, ek het geen nut vir die doppe nie

083 651 9357

Sent from my SM-A566B using Tapatalk


Re: 38 Special Brass

Posted: Sun Oct 11, 2026 2:03 pm
by Ds J
Probeer R3/dop

Re: 38 Special Brass

Posted: Sun Oct 11, 2026 4:54 pm
by Dehan.Rheeder
Ds J wrote:Probeer R3/dop
Dankie Ds J ek sal so maak sal alles sommer saam opsit 1 slag daar is 38 spl LEE matrys stel ook en lood punte ook in die boks

Sent from my SM-A566B using Tapatalk


Re: 38 Special Brass

Posted: Thu Oct 15, 2026 6:58 am
by obasch
Shooting Stuff verkoop 38Spl doppe, reeds skoongemaak & verpak @ R195/100

Re: 38 Special Brass

Posted: Thu Oct 15, 2026 7:26 am
by Dehan.Rheeder
obasch wrote: Thu Oct 15, 2026 6:58 am Shooting Stuff verkoop 38Spl doppe, reeds skoongemaak & verpak @ R195/100
baie dankie, dit help, waardeer die informasie