S&W 916 haelgeweer R3500
Posted: Fri Oct 16, 2026 8:48 pm
'n Tannie uit ons gemeenskap het geƫmigreer. Haar haelgeweer is te koop vir R3500.
Die haelgeweer is in goeie toestand, en het volgens haar min gewerk. Die geweer het ook die laaste jare in die kluis gestaan en is nog op 'n groen lisensie. Hier en daar was ligte roeskolle wat maklik uitgeskuur het.
Die S&W 916 het in drie modelle uitgekom: Sportsman, Tactical en Takedown. Hierdie een is die Sportsman model; na my wete die beste een van die drie. (Daar was blykbaar klagtes oor die ander modelle).
My foto's is te groot om te laai. Kontak my asb per privaatboodskap, of by 0.7.2.2.3.3.6.4.4.5.