Weet iemand dalk of daar enige nuwe wapens in die kaliber te koop is.
DD
Sent from my SM-A576B using Tapatalk
25 creedmoor
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 25 creedmoor
Daar is blykbaar Howas oppad of dalk al hier, Geno behoort te weet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 25 creedmoor
Dankie ek het planne met die plus peak doppe om hom oopbek te laat draf.
Geno ek kontak jou.
DD
Sent from my SM-A576B using Tapatalk
Geno ek kontak jou.
DD
Sent from my SM-A576B using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13619
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 25 creedmoor
Met watse koels want dis die enisgte trip plek wat ek met die 25s nog sien.Diesel Dog wrote: Tue Oct 20, 2026 9:46 am Dankie ek het planne met die plus peak doppe om hom oopbek te laat draf.
Geno ek kontak jou.
DD
Sent from my SM-A576B using Tapatalk
Ek sien darem so hier en daar Hornady se 134greiners
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 25 creedmoor
90gr ballistic tips maar dit ook maar skaars. Die 1.7.5 twist is dalk te vinnig vir ligte koeels miskien sal Kriek se mono havoc werk.
Sal bakkie geweer wees vir hond, kraai,makoue en springbok.
DD
Sent from my SM-A576B using Tapatalk
Sal bakkie geweer wees vir hond, kraai,makoue en springbok.
DD
Sent from my SM-A576B using Tapatalk