Page 1 of 1

Cell phone Call Recorders

Posted: Thu Oct 29, 2026 8:05 pm
by Zuku
Watter sell foon se stem opname toeps (voices recordings apps) kan albei gebruikers se stemme opneem en stoor op sell foon?

Vroeër jare het baie van die toeps gewerk en skielik met “Popi Act” ens is daar amper niks wat werk nie. Ek het Cube ACR en Cube ACR Helper so 2 jaar terug ge-installeer wat albei gebruikers se stemme opneem. Tot en met so 6 maande terug word net jou eie stem opgeneem.

Ek het nou al 2 gevalle met versekering waar ek in n blik gedruk word agv Hulle sê en Ek sê. Maar skielik kan hulle my nie n afskrif van hulle foon gespreke gee nie omdat dit skielik nêrens op hulle systeem opgespoor kan word nie. En daar word nou besluite gemaak deur ombuds man sonder die belangrike inligting wat bespreek is.

Enige advies word waardeur.

Re: Cell phone Call Recorders

Posted: Fri Oct 30, 2026 11:01 am
by Stephan86
Hello,

Daar is 'n eksterne produk met die die naam PLAUD wat jy ook kan oorweeg, hy kan die foon recordings afneem en hy kan as gewonde voice recorder ook werk. Verder het hy AI tegnologie wat saam hom werk om die gesprekke te "transcribe"