Page 1 of 1

Ek en Myburgh 2026

Posted: Thu Oct 29, 2026 10:34 pm
by Ben Remington
Goeie naand..

Ek glo dit gaan goed met almal. Hier is paar kikies van my en Myburgh. Die man is amper uit die huis uit.

Groetnis

Re: Ek en Myburgh 2026

Posted: Thu Oct 29, 2026 10:40 pm
by Ben Remington
....

Re: Ek en Myburgh 2026

Posted: Thu Oct 29, 2026 10:42 pm
by Ben Remington
......

Re: Ek en Myburgh 2026

Posted: Thu Oct 29, 2026 10:44 pm
by Ben Remington
.......

Re: Ek en Myburgh 2026

Posted: Thu Oct 29, 2026 10:59 pm
by Ben Remington
........

Re: Ek en Myburgh 2026

Posted: Thu Oct 29, 2026 10:59 pm
by Ben Remington
.......

Re: Ek en Myburgh 2026

Posted: Thu Oct 29, 2026 11:03 pm
by Ben Remington
.....

Re: Ek en Myburgh 2026

Posted: Fri Oct 30, 2026 7:48 am
by henried
Te lekker, fotos vertel darm maar 'n mooi storie, wat 'n voorreg om so langs jou seun te staan, saam met hom dinge te doen.
Geniet dit en mag daar nog baie wees.

Re: Ek en Myburgh 2026

Posted: Fri Oct 30, 2026 7:52 am
by Toyrsi
Dankie vir die mooi foto.
Jisou is al n jong man. lanklaas gesien

Re: Ek en Myburgh 2026

Posted: Fri Oct 30, 2026 8:38 am
by finch
Ek wonder altyd met daai af-horing bokke of hulle die geveg gewen het of verloor het... Soos altyd mooi fotos en n paar lekker bokke

Re: Ek en Myburgh 2026

Posted: Fri Oct 30, 2026 9:18 am
by Frederik
Dankie vir die deel paar prag gemsies.
Volgende jaar gaan ek ook enetjie soek in die duine ek het mooi koei maar moet nog mooi bul kry vir my muur.

Re: Ek en Myburgh 2026

Posted: Fri Oct 30, 2026 9:25 am
by Arnold
Dankie vir die deel, dit lyk awesome!

Re: Ek en Myburgh 2026

Posted: Fri Oct 30, 2026 10:59 am
by Capt. Yoda
Jis ek hou van daai kort horing Gemsbok

Re: Ek en Myburgh 2026

Posted: Fri Oct 30, 2026 1:13 pm
by partner
Pragtig. En Dankies vir die Deel Ben.