Page 1 of 1

Gratis Doppe

Posted: Tue Nov 03, 2026 3:59 pm
by Haasvel
Middag Manne

Ekt n klomp 7x64 en 375 doppe wat ek van ontslae wil raak. Dis n mengelmoes van fabrikate.

Ek het hul nie getel maar skat 100+ van elke kaliber. Daar is 308 en 3006 doppe ook.

As iemand hul kan gebruik laatweet my op w.app. dan dek jy net courier

06vier 6agt0 46sewe6

Groetnis

Sent from my SM-S942B using Tapatalk



Re: Gratis Doppe

Posted: Tue Nov 03, 2026 6:01 pm
by saswart
Dankie Haasvel - ek sal die 375 vat asb

Re: Gratis Doppe

Posted: Tue Nov 03, 2026 6:21 pm
by Haasvel
saswart wrote:Dankie Haasvel - ek sal die 375 vat asb
Reg so stuur vir my w.app dan reel ek met jou

Sent from my SM-S942B using Tapatalk