Goeie more.
Ek het n Rossi .38 Special kort loop te koop. Nog in uitstekende toestand.
Ek gebruik hom nooit en om elke 5 jaar lisensie te hernuwe irreteer die wit waks uit my uit.
Maak my n aanbod indien jy belangstel.
Ek is van Centurion.
Beste groete.
Rossi .38 Special Short te koop
-
jooste
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Rossi .38 Special Short te koop
Nico Jooste