Page 1 of 1
WD 40
Posted: Mon Nov 16, 2026 9:49 pm
by Carel Kolesky
Naand manne!Wat dink julle van bg as geweerolie-binne en buite loop?
Re: WD 40
Posted: Tue Nov 17, 2026 4:28 am
by Toxxyc
WD-40 is meer 'n skoonmaakmiddel en hy verdamp. Ek sou dit nie naby my gewere bring met die wete watter goeie produkte daar buite beskikbaar is nie.
Re: WD 40
Posted: Tue Nov 17, 2026 5:36 am
by Fanta300
Re: WD 40
Posted: Tue Nov 17, 2026 7:30 am
by Geno
Ek gebruik die afgelope paar jaar slegs Hornady One Shot spray olie op my gewere om teen roes te beskerm.
Dit is ook die enigste olie wat ek in my winkel aanhou.
Kyk gerus hier, dan kan julle self besluit wat jou duur gewere die beste sal beskerm....
https://dayattherange.com/gun-care-product-evaluation/
Re: WD 40
Posted: Tue Nov 17, 2026 8:32 am
by Capt. Yoda
Ek gebruik Birchwood se Barricade maar sal n bq kyk na One Shot
Re: WD 40
Posted: Tue Nov 17, 2026 9:39 am
by blaser
wat prys one shot
Re: WD 40
Posted: Tue Nov 17, 2026 9:49 am
by Carel Kolesky
Dankie Geno-insiggewend!
Re: WD 40
Posted: Tue Nov 17, 2026 10:04 am
by obasch
Capt. Yoda wrote: Tue Nov 17, 2026 8:32 am
Ek gebruik Birchwood se Barricade maar sal n bq kyk na One Shot
Ditto
Re: WD 40
Posted: Tue Nov 17, 2026 10:45 am
by Geno
blaser wrote: Tue Nov 17, 2026 9:39 am
wat prys one shot
R560/blik Oom.