Page 1 of 1
Kan Jy
Posted: Fri Mar 16, 2012 2:55 pm
by Vlakvark
Re: Kan Jy
Posted: Fri Mar 16, 2012 3:02 pm
by Naas
Manne die Man kan.
Ek haal my hoed vir die man en daai roer af.
Re: Kan Jy
Posted: Fri Mar 16, 2012 3:06 pm
by Marc
Re: Kan Jy
Posted: Fri Mar 16, 2012 3:10 pm
by BLOK
Lyk n baie lekker gun daai reken man sal noggal n jak kan aanja met hom. Iewers in die week het lourens gese die gunne is ook nie so duur nie maar hier by die R15000 rond.
Re: Kan Jy
Posted: Fri Mar 16, 2012 3:17 pm
by Gerhard
Ek sal daai golf balle klop...
Maar van daai kleiduiwe....
Die man verstaan die werk
Re: Kan Jy
Posted: Tue Mar 20, 2012 12:17 pm
by shaunshaun
SHOW OFF
Re: Kan Jy
Posted: Tue Mar 20, 2012 1:08 pm
by SV MAD (Henk)
Nee, hy mag maar. Ek dink ek het nounet my volgende haelgeweer gesien!
Re: Kan Jy
Posted: Wed Mar 21, 2012 12:12 pm
by Born2Late
Die ou is handig ne.Hy sal n swerm bosduiwe goed op n knop jaag.
Re: Kan Jy
Posted: Thu Mar 22, 2012 9:10 am
by BRNO (Pierre)
Ek het nou een van daai smiles op my gesig wat se: "What the F..K?". Die ou sal verseker enige iets op n knop kan jaag met daai geweer. Nice video, dankie.
Re: Kan Jy
Posted: Wed Apr 04, 2012 4:21 pm
by BRNO (Pierre)
Ek het n kennis wat verseker sou belangstel om een van die gewere aan te koop. Natuurlik sal ek hom wil help, want dan moet sy vriend ook geleendheid kry om die geweer te geniet
Is daar iemand wat my in die regte rigting kan wys van wie Berettas verspei in die Pta area?
Re: Kan Jy
Posted: Fri Apr 06, 2012 1:36 pm
by Bosmeerkat
Ja nee wat hy kan.
Re: Kan Jy
Posted: Fri Apr 06, 2012 1:38 pm
by Bosmeerkat
Vragie, waar kry die manne die tyd en die geld?