Page 1 of 1

MEC Sizer 12 boor

Posted: Sun Mar 18, 2012 8:58 pm
by MEERKAT
Hallo

Weet iemand waar ek moontlik plaaslik 'n MEC sizer vir 12 boor haelpatrone kan kry?

Ons herlaai met die Hornady 366 maar die sizer van die masjien sit baie stremming op die masijien en is ook baie stadig.
Sal waardeur

Groetnis
MEERKAT

Re: MEC Sizer 12 boor

Posted: Mon Mar 19, 2012 7:08 am
by blaser
EK SAL SELF INVOER MEC SE DIENS IS GOED

Re: MEC Sizer 12 boor

Posted: Mon Mar 19, 2012 7:24 am
by Beretta
Meerkat
Ek gebruik ook die mec sizer om my doppe te size hy werk baie mooi.
Beretta

Re: MEC Sizer 12 boor

Posted: Mon Mar 26, 2012 6:25 am
by obasch
Meerkat,
Ek het op e-bay 'n de-primer resizer raakgeloop vervaardig deur Lachmiller (later deur RCBS gekoop) wat baie goed werk. Later nog een aangekoop vir 20Br. As ek geweet het hoe kon ek 'n foto plaas. Stuur dalk jou epos adres per pm dan stuur ek 'n foto.
Groete
Oscar

Re: MEC Sizer 12 boor

Posted: Thu Jun 07, 2012 6:25 pm
by green leader
Neo c outdoors