Page 1 of 3

Blaffende honde

Posted: Mon Mar 19, 2012 10:50 am
by SmitH
More almal

Ek bly in die stad en soek asb raad my bure se 6 honde hulle is besig om my m&&r te strip met hul geblaf en die ergste van alles is hul base staan by hulle en doen niks om hulle stil te maak nie. Ek het al gehoor hulle praat van n apperaat wat n hoe frikwensie sein uitstuur wat die hond irreteer as hy blaf.Ek het self 2 honde maar jy sal hulle nooit hoor blaf nie behalwe as iemand my erf wil betree


Dankie
SmitH 

Re: Blaffende honde

Posted: Mon Mar 19, 2012 11:15 am
by Beretta
Smith
Waar bly jy want seker munispaliteite het bylaws wat jou kan help.Hulle bepaal ook hoeveel honde jy mag aan hou.Die elektronic ding gaan nie werk nie. 22 met silencer miskien
Beretta

Re: Blaffende honde

Posted: Mon Mar 19, 2012 11:21 am
by Naas
Ek het ook daai ding geding Beretta.
.22 met kd wek baaaaaie mooi vir so n lawe klomp honde.

SmitH. Ek het my vrou se dysie pestool ingespan vir ons buure se honde.
Elke keer as hulle teen die hek kom bla het,het hulle met daai eister goons gepeper
tot hulle geleer het dit maak teseer vir blaf.het soos n bom gewerk.

Re: Blaffende honde

Posted: Mon Mar 19, 2012 11:26 am
by grumpy
3" stukkie tuin slang. Jy druk dit in sy agter ent dan het hy geen back pressure om te blaf nie!!!!! ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Bel die SAPS en hulle moet die honde stil maak.

Re: Blaffende honde

Posted: Mon Mar 19, 2012 11:37 am
by Vlakvark
Smit
Vang sy honde en sit hulle in jou erf
Laat hy voel hoe voel dit as sy buurman se honde die heel tyd blaf ;D ;D ;D

Re: Blaffende honde

Posted: Mon Mar 19, 2012 11:43 am
by Beretta
;D ;D ;D

Re: Blaffende honde

Posted: Mon Mar 19, 2012 11:44 am
by Cobus(Cobb)
Eienaar van keffende brakke word nooit self wakker nie, ....wat jy doen is bel hom so tussen 2 en 3 in die oggend en s? vir hom daars 'n boef in sy tuin, want die hond gaan mal....

Oordosis adrenalien en gevoel-voel na skietding sal hom wakker hou tot opstaantyd...
Na die 3e of 4e aand van wakker bel, adrenalien en onnodig boewe soek, sal hy self sorg sy brak se bek bly toe

Dan kan jy weer lekker slaap en geen vyandskap sal tussen  jou en buurman wees nie, hy sal nogal sy vrou vertel hoe oulik sy buurman(jy) is  ;)

Cheers

Re: Blaffende honde

Posted: Mon Mar 19, 2012 11:49 am
by grumpy
Lekker harde klappers in sy erf gooi laat aand as hy slaap dan sal hy die bl----m in wees.

Draai sy hekke toe met draad dat hy sukkel in die oggend.

Draai sy water toe laat aand dan kan hy nie stort of bad die oggend. Hy kry die loodgieters uit en dit kos hom geld!

Gooi Jeyes fluid in sy swembad! Hy gaan lang stukke vloek want hy moet die hele swembad leeg maak en skoon maak!

Gooi n venster by hom stukkend dan sien jy hoe wakker is hy!

Many ways to kill a cat!!!  ;D ;D ;D ;D

Re: Blaffende honde

Posted: Mon Mar 19, 2012 11:49 am
by Klopper
http://jaracal.com/index.php/topic,9230 ... #msg125269

Hier jou perfekte oplossing! Laat hom speel tot die honde huil!!!

Re: Blaffende honde

Posted: Mon Mar 19, 2012 11:50 am
by Beretta
Cobb
Daardie manne het gewoonlik nie gunne nie net pepper spray wat langs die deoderant in die kas staan ;D ;D.Ek dink vlakkie se oplosing is beter ek wil dit vir my buurman gaan se
Beretta

Re: Blaffende honde

Posted: Mon Mar 19, 2012 11:52 am
by Beretta
Grumpy
Ken nie die jeyes fluid ene nie hoe werk hy
Beretta

Re: Blaffende honde

Posted: Mon Mar 19, 2012 11:56 am
by grumpy
Dit maak die hele swembad se water wit!!!! Geen manier wat hy dit reg kry nie. Gooi dit in n plastiek sak en gooi oor in sy swembad. Pasop die sak nie skeur nie!!!

Re: Blaffende honde

Posted: Mon Mar 19, 2012 12:08 pm
by Zack Benade
Grumpy, van Benoni----Jy maak my bang.  ;D ;D ;D ;D

Gelukkig het ek net twee katte.  :angel: :angel:
Ek gaan jou tricks probeer en sal jou laat weet.

Cheers
Zack

Re: Blaffende honde

Posted: Mon Mar 19, 2012 12:14 pm
by wlm
3" stukkie tuin slang. Jy druk dit in sy agter ent dan het hy geen back pressure om te blaf nie!!!!!
Grumpy
Dit lyk my jy haal hom net van kompressie af! ;D
Mater, jy maak my bang. Jy le seker snags wakker in die hoop dat jou buurman se hond tog asseblief blaf dat jy jou passie vir kwaad doen kan uitleef! ;D ;D ;D

Re: Blaffende honde

Posted: Mon Mar 19, 2012 12:17 pm
by Jakkalsgat
Julle is weer klomp narre vandag ;D ;D ;D

Re: Blaffende honde

Posted: Mon Mar 19, 2012 1:13 pm
by visstok
Ek hou baie van die forum, hier leer jy alles en meer van jag en gewere! Nou leer ek ook sommer om anders manne wat nie hoor nie te laat voel! Oom grumpy, eks baie bly ek bly nie langs oom nie, oom het teveel plane! Mooi man! Groete visstok

Re: Blaffende honde

Posted: Mon Mar 19, 2012 1:16 pm
by grumpy
Ek is baie soet! Maar as jy met my familie neuk dan neuk jy met my en dan sien jy jou g-t sonder n spieel!!!!!! ;D ;D

Re: Blaffende honde

Posted: Mon Mar 19, 2012 1:58 pm
by SmitH
Gaan beslis van julle raad probeer sommer vannaand

Re: Blaffende honde

Posted: Mon Mar 19, 2012 4:02 pm
by Rambo
Ek wag in spanning om terugvoer te kry oor watter van die raad die beste gewerk het! :P

Re: Blaffende honde

Posted: Mon Mar 19, 2012 4:33 pm
by Marc
Vlakvark wrote: Smit
Vang sy honde en sit hulle in jou erf
Laat hy voel hoe voel dit as sy buurman se honde die heel tyd blaf ;D ;D ;D
;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

EK GAAN DIE EEN BIETJIE TRY  :o :o :o :o

Re: Blaffende honde

Posted: Mon Mar 19, 2012 7:50 pm
by Francois Briedenhann
Latweet manne haha

Re: Blaffende honde

Posted: Mon Mar 19, 2012 8:01 pm
by grumpy
Gooi n baksteen op die dak! Maar doen dit baie laat. Hy sal in sy pajamas sku-t en sommer die bed nat maak dan sal sy vrou hom ook nog do--er omdat hy in die bed mors!!!!!!!!!!!!!!!!!! ;D ;D ;D ;D

Re: Blaffende honde

Posted: Mon Mar 19, 2012 8:10 pm
by visstok
Hahahahahaha!!!!!!

Re: Blaffende honde

Posted: Mon Mar 19, 2012 9:15 pm
by TOKELOS
Ek het so n "buurman se hond" gehad. Skuins agter my. Sodra sy hond my wakker blaf, bel ek hom en blaf vir hom oor die foon. Dan is dit nie lank nie dan hoor ek sy kombuisdeur oop gaan en die hond word binne geroep. Dit het SO goed gewerk dat hy nou na n ander buurt getrek het.

Hierdie is nie n storie nie - dis werklikheid!!

Re: Blaffende honde

Posted: Tue Mar 20, 2012 7:21 am
by Zack Benade
Tokelos----Gee vir ons 'n paar blaffies ;D ;D ;D ;D