Page 1 of 1

Land Cruiser Skokbrekers.

Posted: Wed Mar 21, 2012 8:24 pm
by Kallie404
Naand Manne

Ek het 4 Land Cruiser skokbrekers gratis vir iemand wat dit kan gebruik. Dit kom vanaf n nuwe model "pick-up"( 2010 model ) en is splinternuut. Ek het by iemand 5 nuwe bande met rims gekoop en die 4 skokbrekers saam gekry in die "deal". Ek glo hulle is seker n paar honderd rand elk werd ? , maar soos ek se dis Mahala! Koerier geld is vir die ontvanger. Groete

NS: Ek dink dit is die L/C 70 reeks waarop dit pas.

Re: Land Cruiser Skokbrekers.

Posted: Wed Mar 21, 2012 8:43 pm
by HFC
Dags?

Waar in die land is jy? Ek sal nie omgee om dit oor te neem as dit moontlik is.

Baie dankie

Groete
HFC

Re: Land Cruiser Skokbrekers.

Posted: Wed Mar 21, 2012 10:58 pm
by Nico Harris
404 ek tweede in lyn asb! sort self pos uit maak nie saak waar jy is nie!

groete

Nico

Re: Land Cruiser Skokbrekers.

Posted: Thu Mar 22, 2012 9:30 pm
by Kallie404
Harris. jammer smaak my hulle is oppad na Riversdal ;)
Kan jy nou glo dat HFC my n vaalribbokram van 10 duim belowe het......................... ;D



Grap sommer net!!