Page 1 of 1

Windbukse

Posted: Sun Mar 25, 2012 10:18 pm
by Francois Marais
Manne

Laat weet maar as ek n ander woord moet gebruik as "windbuks"........weet die goete het sulke fensie name, as julle reken ons moet twee verskillemde afdelings vir die PCP en nek breekers, of springers, moet julle se, ook as ek iemand kan kry wat bietjie meer as ek weet wat die topic kan moderate, sal ek bly wees........

Mooi loop
Francois

NS Sorry, het navrae gehad vir n windbuks afdeling, daarom die bygesit.

Re: Windbukse

Posted: Mon Mar 26, 2012 2:05 am
by Geno
FM,
Die topic is 'n oulike idee.
Mag ek dalk vir G-Force of Piet Breedt nomineer as Moderator? Hulle kennis op die gebied is baie goed.

Groete,
Eugene

Re: Windbukse

Posted: Mon Mar 26, 2012 4:39 am
by Armand Steenkamp
Weet Arnold het ook baie met PCP`s te doen gehad.

Groetnis

Re: Windbukse

Posted: Mon Mar 26, 2012 7:51 am
by grumpy
Ah ah ah!! Hier is nou iets. Ek hou my bek en gaan net lees!!! ;D ;D ;D

Re: Windbukse

Posted: Mon Mar 26, 2012 8:17 am
by Roger
Geno wrote: FM,
Die topic is 'n oulike idee.
Mag ek dalk vir G-Force of Piet Breedt nomineer as Moderator? Hulle kennis op die gebied is baie goed.

Groete,
Eugene
Yup, ken vir Ge van AirRifle forum af.

Goeie idee.

Re: Windbukse

Posted: Mon Mar 26, 2012 8:27 am
by G-force
Manne moen hom wat jy wil...hy bly lekker om te skiet! ;D
Nice idee.

Re: Windbukse

Posted: Mon Mar 26, 2012 8:35 am
by LUAN
Ja dis mooi ons moet iets van als he. Wat van n swartkruit afdeling ook? Eks seker daars n paar manne hier wat ook al gejag het met voorlaaiers en dis iets wat steeds groei in SA.

Re: Windbukse

Posted: Mon Mar 26, 2012 6:13 pm
by Piet Breedt
Ek noem n nekbreker n Windbuks en n PCP n Luggeweer.

Re: Windbukse

Posted: Mon Mar 26, 2012 7:15 pm
by Marc
Bakgat plan die, ons gaan nou lekke "klein probleem dier jag", rotte, muise, minah's ens.

Begin somme solank 'n trofee kamer ook  ;)

Re: Windbukse

Posted: Mon Mar 26, 2012 8:12 pm
by G-force
Marc wrote: Bakgat plan die, ons gaan nou lekke "klein probleem dier jag", rotte, muise, minah's ens.

Begin somme solank 'n trofee kamer ook  ;)
Tel Jaco
Se akkedis ag skies krokodil vir die afdeling? ;D ;D

Re: Windbukse

Posted: Mon Mar 26, 2012 8:13 pm
by Geno
G?,
Hoe lykit mater, jy lus om Pa te staan hierso as Mod?

Re: Windbukse

Posted: Mon Mar 26, 2012 8:25 pm
by G-force
Geno wrote: G?,
Hoe lykit mater, jy lus om Pa te staan hierso as Mod?
Geno ek is bereid om te help maar ek weet Piet Breedt het baie baie meer kennis op
die terrein as wat ek het.

Re: Windbukse

Posted: Mon Mar 26, 2012 8:28 pm
by Geno
2 Mods kan ook mos werk. Dan is daar meer gereeld iemand om 'n ogie te hou. ;)

Re: Windbukse

Posted: Mon Mar 26, 2012 11:13 pm
by Francois Marais
Geno

Ek stem, sal sommer vir Piet en Ge hier opsit.......

TX manne vir julle bereidwilligheid om bietjie uit te help.........

Mooi loop
Francois