Page 1 of 1
Mods
Posted: Mon Mar 26, 2012 11:41 pm
by Francois Marais
Piet & G-force
Dankie vir die bereidwilligheid om hier uit te help, word waardeer...........
Mooi loop
Francois
Re: Mods
Posted: Tue Mar 27, 2012 7:31 am
by G-force
Dis n plesier,sal my bes doen om die forum se standard te behou.
Re: Mods
Posted: Thu Mar 29, 2012 3:57 pm
by Piet Breedt
Dit is n plesier FM, wat presies is my pligte?
Re: Mods
Posted: Thu Mar 29, 2012 8:01 pm
by Francois Marais
Piet
Nee wat, niks ROCKET SIENCE nie, kyk maar vir tegniese vrae, ek sommer net hulp in die algemeen met manne wat paar vrae het.......
Mooi loop
Francois
Re: Mods
Posted: Sun Apr 22, 2012 8:12 pm
by wlm
Piet Breedt wrote:
Dit is n plesier FM, wat presies is my pligte?
'n Paartie vir almal wat iets onder windgewere post

Re: Mods
Posted: Sun Apr 22, 2012 8:30 pm
by Pvdw
Piet & G-force geluk met die nuwe poste.
Peet