Page 1 of 1

300 WM 200gr Swift A Frame load.

Posted: Tue Mar 27, 2012 7:42 pm
by Frederik
Naand manne enige een van julle 'n goeie load vir 200 gr Swift A Frame spitzers in 'n 300 Winnie, die geweer is 'n Weatherby vanguard?
Wil so 2750 tot 2800 fps as dit moontlik is?
O, en as die punt geseat word by die cannelure is die OAL 84.5 mm

Re: 300 WM 200gr Swift A Frame load.

Posted: Wed Mar 28, 2012 2:03 pm
by Ferdi
Ek sien jy wil die PMP African Elite se syfers behaal maar met die herlaai dit tien teen een vir godkoper gedoen kry. Dit sal interressant wees aangesien ek ook sal belangstel hierin.

Ferdi

Re: 300 WM 200gr Swift A Frame load.

Posted: Thu Mar 29, 2012 6:09 am
by Frederik
Ferdi, dit was nie die idee nie maar net gedink dink sal nogal 'n goeie kombinasie wees vir bosveld en vlakte wild vir my vriend en hy het klaar die punte gekoop.

Is daar nie enige iemand wat kan help nie ?

Re: 300 WM 200gr Swift A Frame load.

Posted: Mon Apr 02, 2012 3:01 pm
by Wouter Roets
Hallo Freek

Wat is die looplengte op daai geweer? Dopkapasiteit en TPL na die groewe toe?

Groetnis
Wout

Re: 300 WM 200gr Swift A Frame load.

Posted: Mon Apr 02, 2012 6:31 pm
by Frederik
24" loop Remington doppe weet nie wat hulle kapasieteit is nie en OAL is is 84.5mm geseat by die crimping groove en die OAL was 90mm as mens die koeel los in die dop sit en die slot toemaak om die lengte te toets.

As dit nie help nie sal ek die man vra vir die info wat julle nodig het.

Dankie

Re: 300 WM 200gr Swift A Frame load.

Posted: Mon Apr 02, 2012 8:14 pm
by Wouter Roets
Hallo Freek

TPl 84.5mm
CCI 200
S385
Lading 66gr
Spoed wat hy moet slaan is 2703ft/sek maak nie saak die lading nie.
As hy die spoed geslaan het moet hy met sy TPL in inkremente van 0,2mm op en af speel vir finetuning.

Groetnis
Wout

Re: 300 WM 200gr Swift A Frame load.

Posted: Mon Apr 02, 2012 8:26 pm
by Frederik
Dankie baie dit is die spoed wat ons soek.